DIE FEES
Die volgende Eisbeenfees vind plaas oor die naweek van 3 - 4 April 2020 by die Kosterdam.
BERGFIETSWEDREN
Afstande vir die ren is ‘n uitdagende 50km, ‘n 25km en ‘n gemaklike 10km.
KAMPERING
EN VERBLYF
Daar is redelik baie staanplekke beskikbaar. Maksimum van 6 persone per staanplek toegelaat.
UITSTALLERS
EN PROGRAM
Daar is Biertente, Ginbar, heerlike kos stalletjies asook unieke uitstallers wat allerlei interessante ware uitstal.