top of page

Daar gaan unieke uitstallers wees wat allerlei interessante ware uitstal.  Ons poog om weg te beweeg van die normale fees of skou se vlooimarkgedagte.  Geen vlooimark artikels of stalletjies word toegelaat nie en ook geen koswaentjies nie..

 

Daar gaan voldoende kos- en versnapperinge wees wat in al die behoeftes gaan voorsien.

 

Kontak gerus vir meer inligting:   Elize Maré   083 444 8993 of eisbeinfees1@gmail.com

                 

OM UITSTAL RUIMTE TE BESPREEK

1) Laai die Uitstaller Kontrak hieronder af

2) Vul die aanlyn vorm volledig in

3) Maak seker jy "submit hom

4) Verwag terugvoer binne 5 dae

Elke UITSTALLER moet 'n vorm afsonderlik invul.

bottom of page