
EISTER TALENT KOMPETISIE
Die Eister Talent Kompetisie begin 11:00 Saterdag 24 September by die Kosterdam Eisbeinfees.
As jy 'n talent het, enige talent kom skryf in en jy staan 'n kans om R500 kontant te wen. Die wenner sal dan om 19:45 die aand ook optree as SNOTKOP se "opening act"
Skryf in deur op die registrasie link te click. Daar sal slegs 20 inskrywings toegelaat word. Ons sal jul epos met verdere inligting nader aan die tyd. Koste is R30 per inskrywing en kan betaal word tydens registrasie by die fees voor optrede.
Ons sien uit om jou op die verhoog te sien.
Reels vir Eister talent kompitisie
Elke person wat deelneem moet normale toegangsfooi vir die fees betaal
Asook R30.00 vir elke inskrywing vir die talent kompetisie.
1. Enige person kan enige talent inskryf
2. Registreer aanlyn deur op link te click onder
3. Kompitisie begin 24 September @10:00
4. Item mag nie langer as 5 min wees nie
5. Alles wat jy benodig vir die talent moet deur deelnemer verskaf word (props etc)
6. Sangitems – verskaf backtracks – geen “lipsinc” items
a. Backtracks kan op geheu stokkie wees
b. Of selfoon wat met Aux cable kan Koppel.
7. Standaard verhoog beskikbaar (+/- 6m x 6m) – sal nie vooraf kan oefen op verhoog nie.
8. Tydsgeleuwe sal gealokeer word en is ononderhandelbaar
9. Aantal inskrywings is beperk
10. Beoordeelaars keuse sal finaal wees.
11. Slegs een katagorie – oop klas – enige ouderdom enige talent
12. Wenner sal aangekondig word om 17:00
a. Wenner sal dan ontvang Kontantprys van R500.00
b. Wen item moet gelewer word as opening vir Snotkop om 19:50
Kom kuier lekker saam met ons vir die dag – bring jou familie saam.
Ons sien uit daarna om al die nuwe talente te ondek!!!!